DATABASISOPDATERING

Help ons om ons databasis op te dateer

Vul asb. so deeglik as moontlik in

Ons is besig om Hartklop se databasis op te dateer sodat ons met jou en jou huishouding in kontak kan bly. Laat weet ons van veranderings, soos ’n nuwe adres, babas of kinders wat bygekom het, huwelikstatus of kinders wat uit die huis getrek het. Vul asseblief net besonderhede in wat jy mag deel.

Velde met ’n * is verpligtend. Die ander vrae is opsioneel.

Stap 1 van 6: Jou besonderhede

Jou besonderhede
Kontak

Is dit ook jou WhatsApp-nommer?

Wat is jou voorkeurtaal?

Hoe verkies jy dat ons jou kontak?

Inskakeling

Vul jy die vorm vir jouself of jou huishouding in? *

Hoe is jy tans by Hartklop ingeskakel?